BEGIN:VCALENDAR VERSION:2.0 PRODID:-//chikkutakku.com//RDFCal 1.0//EN X-WR-CALDESC:GoogleカレンダーやiCalendar形式情報を共有シェ アしましょう。近所のイベントから全国のイベントま で今日のイベント検索やスケジュールを決めるならち っくたっく X-WR-CALNAME:ちっくたっく X-WR-TIMEZONE:UTC BEGIN:VEVENT SUMMARY:World Chimpanzee Day DTSTART;VALUE=DATE-TIME:20250713T220000Z DTEND;VALUE=DATE-TIME:20250714T220000Z UID:216580703106 DESCRIPTION:Dit is vandag Wêreld Sjimpansee Dag. Mense regoor die aarde w ord daarmee verenig in hul viering van die wonder en belangrikheid van sji mpansees. Dit herdenk ook Jane Goodall se aankoms as 26-jarige in 1960 by die Tanganyika-meer in Gombe\, Tanzania om die diere te bestudeer. Goodall se insig oor sjimpansees se toegeneëntheid\, hul dinamiese geaardhede en intelligensie het die wetenskap se siening oor dié diere en die mens se verhouding met ander diere vir altyd verander. Sy onthou haar eerste navor singsreis met deernis: LOCATION: END:VEVENT END:VCALENDAR